Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur voort te sit en dit tot sy geselligste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek en Pop-lof. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.
Shared 10 months ago
1.1K views
Shared 11 months ago
759 views
Shared 3 years ago
2.6K views