Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur voort te sit en dit tot sy geselligste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek en Pop-lof. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.
Eloff
Vandag moet ALMAL #CountryProbeer, want vandag is Country dag!
https://youtu.be/7uxlR8ssE3s?si=8L6MV...
5 days ago | [YT] | 7
View 0 replies
Eloff
#CountryProbeer is HIER! βn Liedjie vir almal wat al ooit liefde gevolg hetβ¦ selfs tot in Nashville toe!
Luister nou π selectmusiek.lnk.to/CountryProbeer
5 days ago | [YT] | 27
View 0 replies
Eloff
Ek het iets probeer wat ek nooit gedink het ek sou nieβ¦
#CountryProbeer | 24 Oktober | Beskikbaar
1 week ago | [YT] | 42
View 4 replies
Eloff
#WatKanNManDanDoen as die beat van my nuwe song so lekker is? Kyk uit vir my nuwe song + album die Vrydag, 25 April!
6 months ago | [YT] | 59
View 3 replies
Eloff
Hierdie Desember gaan nie 'n gewone vakansie wees nie!
#Bikiniweer ft. Early B drop 6 Desember! ππΉππ΅
10 months ago | [YT] | 120
View 4 replies
Eloff
#Groeipyne se musiekvideo is NOU uit!
https://youtu.be/9nq-ues3AQo?si=P9tVI...
1 year ago | [YT] | 10
View 0 replies
Eloff
#Groeipyne is nou beskikbaar!
selectmusiek.lnk.to/Groeipyne
1 year ago | [YT] | 48
View 3 replies
Eloff
Stel jou reminder nou!
https://youtu.be/9nq-ues3AQo?si=aREU2...
#Groeipyne ft. Die Piesangskille
1 year ago | [YT] | 17
View 0 replies
Eloff
Die NUUS IS uit julle!
#Groeipyne ft. Die Piesangskille - 11 Oktober
1 year ago | [YT] | 38
View 1 reply
Eloff
LEK MY LIPPE AF se musiekvideo is beskikbaar op YouTube!
https://youtu.be/nQOiwq66btk?feature=...
1 year ago | [YT] | 12
View 2 replies
Load more