Volgers van die Weg

Op hierdie kanaal deel ek die Waarheid van die Skrif met ń Hebraïse agtergrond, aangesien laasgenoemde die wortels vorm van die geloof wat van die begin af aan ons voorvaders oorgelewer was. U sal dus ook vind dat ek alleenlik gebruik maak van ons Skepper se ware persoonlike eienaam, YAHWEH, wat Hy aan Homself toegeken het, asook die ware persoonlike eienaam van die Messias, Yahshua, wat aan Hom toegeken was. Hierdie kanaal is in diens van die Israel-Waarheidsgelowiges wat deel vorm van die Boervolk asook in diens van enige Blanke Adamiet wat assosieer met die Boervolk en ware Yisrael in verstrooiing, wat soekend is na hul ware identiteit. Geen monetisering is gekoppel aan enige videos op hierdie kanaal nie.
Geen kopiereg is geplaas op enige videos nie, en dus mag geen deel van enige video op hierdie kanaal verander of gewysig word nie.


2:33

Shared 1 week ago

129 views

5:03

Shared 2 weeks ago

197 views

4:20

Shared 3 weeks ago

386 views

4:12

Shared 1 month ago

168 views

4:55

Shared 1 month ago

766 views

3:24

Shared 2 months ago

216 views

3:57

Shared 2 months ago

404 views

4:06

Shared 2 months ago

669 views

4:30

Shared 3 months ago

279 views

2:26

Shared 3 months ago

661 views

3:05

Shared 3 months ago

390 views

3:28

Shared 3 months ago

429 views

4:11

Shared 3 months ago

534 views

3:58

Shared 3 months ago

562 views

4:45

Shared 3 months ago

750 views