Dust and Daisies

Welkom by ons channel , ons is mal oor kamp en die buite lewe! Niks is beter as 'n choppie op die braai en 'n kampvuur saam met dié wat jy liefhet saam jou!