Uit die Woord - Digitaal.

© Oordenkings en preke deur Ds. Adriaan Swart.

🎙️ Ds. Adriaan Swart is ’n passievolle predikant en teoloog met meer as 25 jaar se bedieningservaring in Suid-Afrika, Namibië en Engeland. Hy verkondig die Evangelie aan meer as 70 000 kykers wêreldwyd via hierdie kanaal.

📖 Hy het Cum Laude gegradueer in Teologie, en 'n Baccalareus graad in Antieke Tale (Hebreeus, Grieks) en Bybelkunde. Sy bediening sluit in: – Radiopreke en Bybelonderrig – Woordverkondiging op verskeie platvorms – Bybelverspreiding in SA, Botswana & Namibië – Bedieninge in hospitale, ouetehuise en onder die armes.

❤️ Uit die Woord – Digitaal is ’n nie-winsgewende maatskappy met een doel: om die Woord van God aan alle mense te bring en ’n verskil te maak.

Please note:
All content (videos, audio format, pictures or photos) are copyrighted on this channel and may not be used in any way without the written authorization of the producer and owner of the channel. © 2025. Uit die Woord - Digitaal. All rights reserved!!