Bosberaad, Donderdagaand, 24 April 2025, om 19h00. Die wreedheid van misdaad in Suid-Afrika. Interaktief met slegs kanaallede. Ons gesels oor plaasmoorde, rooftogte, inbrake met die fokus op die geweld en vreesloosheid wat daarmee saamgaan. Regstreeks om 19h00.
Bosberaad, Woensdagaand, 16 April 2024. Ons gaan gesels oor Internasionale sake oa die oorlog in Oekraine, die Iran gevaar asook wat dit vir Suid-Afrika inhou. Interaktief met net die kanaallede. Regstreeks om 19h00.
Bosberaad, Donderdagaand 10 April 2025 om 19h00. Ons gesels interaktief met slegs kanaallede oor die Suid-Afrikaanse "oortredings" teenoor die VSA en die skrikwekkende implikasies daarvan. Slegs kannaallede. Regstreeks om 19h00.
Belangrik!! Daar sal geen Bosberade aangebied word vir Donderdag 27 Maart en Donderdag 3 April nie. Ons volgende Bosberaad sal plaasvind op Donderdagaand 10 April 2025.
Superklets Spesiaal, Dinsdagaand, 25 Maart 2025. Interaktief met lede wat gehelp het met haal van Superklets-teikens op 6, 13 en 20 Maart. 'n Allegaartjie... Regstreeks om 19h00. Nuwe superklets lede moet asb dringend hul epos adres stuur na wpjdutoit@gmail.com
Bosberaad, Donderdagaand, 20 Maart 2025. Ek en SBB Kol Rob McGimpsey gesels interaktief met kanaallede. Wie sit agter die liberale verval, kulturele en morele ineenstorting van nasies, die dryf na 'n globale super-staat met 'n een-wêreld regering? Wie soek die totale goddelike heerskappy oor die mens, wat kan besluit oor wie leef en wie sterf? Die genadelose dryf na 'n sataniese wêreld? Regstreeks om 19h00. Oop en objektiewe gesprek oor hoe 'n eens "sameswerings teorie" nou as die werklikheid ontbloot word.
Bosberaad, Donderdag, 13 Maart 2025. Oekraine opdatering. Ineenstorting van Kursk, Rusland se aanmars. Vredesgesprekke, Trump se frustrasies. Ek gesels oa met Gerrit van Oekraine. Interaktief met slegs die kanaal lede. Regstreeks om 19h00.
18h30!!!! Spesiale Bosberaad, Dinsdagaand, 4 Maart 2025. Interaktief met die vorige 3 weke se Superklets-lede. Ek en Colyn van Briekmerke Faam, gaan kyk bietjie na die Tarragoppies in ons lewens, die dommes, blindes en misleides. Regstreeks om 18h30. Slegs Superklets lede met 'n skakel kan join. ONTHOU JOU EPOS ADRES!!!!
Bosberaad, Donderdagaand, 27 Februarie 2025. Ek gesels met Herman Lombaard oor die SA Skuld-klok ... Interaktief met kanaallede. Waarheen gaan die SA skuldlas ons lei? Regstreeks om 19h00. Oop vir kyk en luister.
Wynand du Toit

2 days ago | [YT] | 88
View 0 replies

1 week ago | [YT] | 77
View 1 reply
Wynand du Toit
Bosberaad, Donderdagaand 10 April 2025 om 19h00. Ons gesels interaktief met slegs kanaallede oor die Suid-Afrikaanse "oortredings" teenoor die VSA en die skrikwekkende implikasies daarvan. Slegs kannaallede. Regstreeks om 19h00.
2 weeks ago | [YT] | 105
View 3 replies
Wynand du Toit
Belangrik!! Daar sal geen Bosberade aangebied word vir Donderdag 27 Maart en Donderdag 3 April nie. Ons volgende Bosberaad sal plaasvind op Donderdagaand 10 April 2025.
4 weeks ago | [YT] | 195
View 4 replies
Wynand du Toit
Superklets Spesiaal, Dinsdagaand, 25 Maart 2025. Interaktief met lede wat gehelp het met haal van Superklets-teikens op 6, 13 en 20 Maart. 'n Allegaartjie... Regstreeks om 19h00. Nuwe superklets lede moet asb dringend hul epos adres stuur na wpjdutoit@gmail.com
1 month ago | [YT] | 45
View 0 replies
Wynand du Toit
Bosberaad, Donderdagaand, 20 Maart 2025. Ek en SBB Kol Rob McGimpsey gesels interaktief met kanaallede. Wie sit agter die liberale verval, kulturele en morele ineenstorting van nasies, die dryf na 'n globale super-staat met 'n een-wêreld regering? Wie soek die totale goddelike heerskappy oor die mens, wat kan besluit oor wie leef en wie sterf? Die genadelose dryf na 'n sataniese wêreld? Regstreeks om 19h00. Oop en objektiewe gesprek oor hoe 'n eens "sameswerings teorie" nou as die werklikheid ontbloot word.
1 month ago (edited) | [YT] | 106
View 2 replies
Wynand du Toit
Bosberaad, Donderdag, 13 Maart 2025. Oekraine opdatering. Ineenstorting van Kursk, Rusland se aanmars. Vredesgesprekke, Trump se frustrasies. Ek gesels oa met Gerrit van Oekraine. Interaktief met slegs die kanaal lede. Regstreeks om 19h00.
1 month ago | [YT] | 98
View 2 replies
Wynand du Toit
Bosberaad, Donderdagaand, 6 Maart 2025. Hoogverraad. Magsvergrype en lesse te leer. Interaktief met kanaallede om 19h00. Oop vir kyk en luister.
1 month ago (edited) | [YT] | 117
View 1 reply
Wynand du Toit
18h30!!!! Spesiale Bosberaad, Dinsdagaand, 4 Maart 2025. Interaktief met die vorige 3 weke se Superklets-lede. Ek en Colyn van Briekmerke Faam, gaan kyk bietjie na die Tarragoppies in ons lewens, die dommes, blindes en misleides. Regstreeks om 18h30. Slegs Superklets lede met 'n skakel kan join. ONTHOU JOU EPOS ADRES!!!!
1 month ago (edited) | [YT] | 104
View 6 replies
Wynand du Toit
Bosberaad, Donderdagaand, 27 Februarie 2025. Ek gesels met Herman Lombaard oor die SA Skuld-klok ... Interaktief met kanaallede. Waarheen gaan die SA skuldlas ons lei? Regstreeks om 19h00. Oop vir kyk en luister.
1 month ago | [YT] | 104
View 1 reply
Load more