Bosberaad, Donderdagaand, 24 April 2025, om 19h00. Die wreedheid van misdaad in Suid-Afrika. Interaktief met slegs kanaallede. Ons gesels oor plaasmoorde, rooftogte, inbrake met die fokus op die geweld en vreesloosheid wat daarmee saamgaan. Regstreeks om 19h00.
Wynand du Toit

2 days ago | [YT] | 88