WOW! Kingdom Kids

Ons is hier om jou kinders te help om te groei in hulle kennis van - en verhouding met Jesus. Ons video's is pret en so gemaak dat dit jou help om vreugde in die lewe te vind—en natuurlik God.

Ons kanaal is meer as net 'n klomp vervelige kinderprogramme. Ons wil jou wys hoe om te lewe en lief te hê soos Jesus dit gedoen het - 'n lewe wat vol vreugde, vrede en geluk is.

Ons hoop jy geniet die reis saam met ons!

/------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------/

We're here to help you grow in your faith and learn the principles for living a godly life. Our videos are fun, engaging, and designed to help you find the joy in life—and in God.

Our channel is more than just a bunch of boring kids' shows. We want to show you how to live and love like Jesus did—a life that is full of joy, peace, and happiness.

We hope you'll join us on this journey!