JO Black, my man het ñ week trug probeer selfmoord doen. Of te sê het hom geskiet en Vader daar bo het gesê nog nie sy tyd nie. Hy veg in die ICU en hy my gesê jou worde inspareer baie vir hom, dit was ñ tydtjie trug toe jy Namibia was. Hy gelukkig uit gevaar uit, besig om better te raak maar kan in sy oë sien daar baie seer en hy self kan nog nie praat nie.. Ek 3 dae trug, ñ liedtjie gespeel van jou Vegter, sy tranne het geloop. En ek weet man het sy trots om nie te huil nie... maar hy daai oë laat gaan. Ek vra asb gebed vir hom gee en dat alles sal okey wees, vir my is nie maklik nie, ons het 4 kinders en eie besigheid, dit is bitter swaar... hy het ons gedra. Ek probeer sterk te wees en bid rerig hard dat alles in plek sal val
1 year ago | 1
Jo Black
Sit jou hand op jou bors
5 years ago | [YT] | 139