Wynand du Toit

Bosberaad, Donderdagaand, 27 Februarie 2025. Ek gesels met Herman Lombaard oor die SA Skuld-klok ... Interaktief met kanaallede. Waarheen gaan die SA skuldlas ons lei? Regstreeks om 19h00. Oop vir kyk en luister.

1 month ago | [YT] | 104



@jacobusjohannespalm2462

Goeie Naand Genl.Wynand en mede SBB Lede. Dink vannaand gaan n paar skokkende waarhede ontblood! Sien uit daarna! Goeie naand Mnr Lombaard! Welkom in ons huis.

1 month ago | 0