Wynand du Toit

Bosberaad, Donderdagaand, 20 Maart 2025. Ek en SBB Kol Rob McGimpsey gesels interaktief met kanaallede. Wie sit agter die liberale verval, kulturele en morele ineenstorting van nasies, die dryf na 'n globale super-staat met 'n een-wêreld regering? Wie soek die totale goddelike heerskappy oor die mens, wat kan besluit oor wie leef en wie sterf? Die genadelose dryf na 'n sataniese wêreld? Regstreeks om 19h00. Oop en objektiewe gesprek oor hoe 'n eens "sameswerings teorie" nou as die werklikheid ontbloot word.

1 month ago (edited) | [YT] | 106



@ouroboros822

I saw a horn making war against the saints of the Most High, until the time came for the saints to POSSESS THE KINGDOM! ek bid en veg ok, vir 35 j, teen d cabal en d ANC. 1993 was onwettig. Net Abba kan ons verlos! Hulle gaan kontakte aan elke fees en vas dag met lucifer of Baphomet wat Azazel is in d OT. lilith, Isaiah 34 en the goat god. Dit word nié v kansels verkondig nié.

1 month ago | 1

@ouroboros822

Daniel 7.

1 month ago | 0