Briekmerke aka Skidmarks

Boerbeskuit gaan van die lug af wees. Daar moet ernstige onderhoud gedoen word.
Groetnis.
Sien julle as ek julle sien.

3 weeks ago | [YT] | 210



@monicastone2430

Colyn baie dankie vir alles wat jy doen vir die Boervolk. Mag die helende en beskermende Hand van ons Skepper met jou wees.

3 weeks ago | 8  

@UrsullaRothman-g8i

😔 God bless 🙏

2 weeks ago | 0  

@philsmith3885

Alles sal goed afloop, en daarom sè ons byvoorbaat dankie vir God Drie-Enig, want Hy is 24/7 in volle beheer....Amen

3 weeks ago | 2  

@gwenbaxter7854

Ons bid vir jou spoedige geneesing. Mag ons Hemelse Vader jou ryklik seën.

3 weeks ago | 9  

@Chris-iv2su

Dink aan jou! YouTube voel maar kak sonder jou.

2 weeks ago | 4  

@marietjiekotze4097

Baie sterkte Colyn en Poppie, bid vir julle. Kom gou terug, ek gaan jou mis. Loggies en Bielie moet ons op hoogte hou asb.

3 weeks ago | 3  

@terenceshepperson5073

Colyn ek hoop dit gaan goed met jou. Mag DIE VADER jou beskerm en heel. Ons bid vir jou vinnige herstel en dat jy binnekort weer by ons sal aansluit. Sterkte Grote ons mis jou

3 weeks ago | 2  

@mariusvandermerwe7526

Take care and be Safe. 🙏

3 weeks ago | 6  

@lodewykvorster4369

Sterkte daar oom Colyn. Bid vir julle

2 weeks ago | 0  

@vickunst1503

Mag God met jou wees Colyn🙏

3 weeks ago | 0  

@ednafourie7509

Sterkte.🙏

2 weeks ago | 0  

@johannesjansenvannieuwenhu2968

Baie sterkte, bid vir julle 🙏

3 weeks ago | 1  

@AndyRandall-u2u

Hope all goes well with u old BOER get well and come back with fire and brimstone

3 weeks ago | 10  

@martiensportgieter

Sterkte Boerieman.Ek bid Godlike geneesing oor jou

3 weeks ago | 0  

@ElaineBurger

Sterkte mis jou al klaar colyn mag onse Vader jou seen en bewaar

3 weeks ago | 2  

@STvdM7135

Sterkte🙏

3 weeks ago | 0  

@nicolettecalitz6079

Hoop alles het goed afgeloop. Dink aan jou en jou familie.

3 weeks ago | 1  

@joeydeklerk3938

Baie sterkte julle! Ek soek my gek na vanaand se life tot ek die sien. 🙏 vir jou Colyn en poppie

3 weeks ago | 1  

@charmainehowden8207

Sterkte Colyn, ons bid vir krag en genesing van wat dit ookal is wat jou kwel💕

3 weeks ago | 1  

@KobusSwart1260

Sterkte Colyn en Poppie en gesin 🙏

3 weeks ago | 1