Briekmerke aka Skidmarks

Wat verkies julle ... Boerbeskuit LIVE of 'n gewone Video post?
What do you prefer ... Boerbeskuit LIVE or standard video post?
Dankie / Thanks

8 months ago | [YT] | 233



@esmebuitendag7131

Johan can be screened daily. He has so much to share for all the people in this country. His positivity is mind-boggling. Colyn, you have the most beautiful sayings, and my mom has decided after 87 years that she is a Boer.

8 months ago | 10  

@Lana1054-o5u

Ek hou vd kombinasie van BRIEKMERKE, ENGELS, AFRIKAANS, ONDERHOUDE, NUUS, LEWENDIGE UITSENDINGS en en... moet net nie ophou nie asb.

8 months ago (edited) | 11  

@braamjansevanrensburg

Ek hou van alby. Altyd interessant. Veral saam oom Johan

8 months ago | 4  

@shaneandrews8815

I just cant spend so much time on my phone. So your shorter clips are better for me.

8 months ago | 7  

@walterberger5311

I enjoy both.

8 months ago | 7  

@susankoster5644

Ek hou ook van die verskillende formaat videos wat jy doen. Leer baie en geniet dit

8 months ago | 3  

@tienierabie748

Jou videos en die manier van aanbied kan nie op verbeter word nie. Hou ÁLLES nst soos dit is. Kombinasie van albei en die res van die aanbieding is 100%. Geen vervelige oomblik

8 months ago | 3  

@rachel5120

Ek verkies ook korter video's, oor die algemeen. Tyd is die probleem. Geniet jou praatjies baie. Dankie

8 months ago | 5  

@DirkAlbers-y2h

Miskien is die antwoord iets van altwee benaderings ? Mense se lewens is kompleks in hierdie tye. Die " live " formaat dwing mense om te DINK ! Baie mense hou nie van dink nie, want dit is eintlik harde werk.😳😭Df

8 months ago | 2  

@belindavanderwesthuizen5604

Maak Johan Se inligting videos Langer asb

8 months ago | 3  

@marlenadevilliers1299

Wat jy ookal doen is uitstekend met informasie wat ons nerens anders kry nie. Doen so voort

8 months ago | 2  

@hermansplombaard9089

Doen asb soos die Goeie Vader op jou hart lê!

8 months ago | 1  

@Frikkievandermescht

Ek luister na video gereeld en dan nie live ingeskakel maar ek glo jy geniet die live gesels v d mense.

8 months ago | 2  

@stefanieconradie4993

Ons het al soveel geleer en daar is baie wat nog gaan kom dankie colyn

5 months ago | 0  

@Wildhoneybush1

Go boere!

8 months ago | 1  

@isabellenel6526

Ek kom nie sltyd by die Live uit nie, maar luister graag wanneer ek tyd het.

6 months ago | 0  

@KarenLange-MidgeZA

Ek hou van albei. Die live uitsaai laat my inlig oor current nuus. Ek het nie tv nie, net East Coast Radio nuus luister en hulle praat oor net n paar dinge elke nuuskas.

8 months ago | 0  

@neliabester694

Hou alles nes dit is. Ek vergeet om van die lives te kyk. Bly net soos oom is, met Boerraans en al.

8 months ago | 0  

@jjstreicher2723

Long form pod cast, 90 - 180 minutes

8 months ago | 0  

@qwerty71216

n boerebeskuit live vrydag aande 8uur...iets om na uit te sien🤪en meer boeraans asb

8 months ago (edited) | 1