'n Koppie nuus

Pieter Jordaan doen vlugtig verslag oor die groot nuusgebeure waarby Solidariteit oor die afgelope weke betrokke was. Hy gesels onder meer oor Solidariteit se besoek aan die VN in November 2023, die Bela-wysigingswet, die NGV en Solidariteit se Skoolverlatersverslag van 2023. Lees hier meer oor dié belangrike onderwerpe: Skoolverlatersverslag: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/solidar… BELA-wysigingswet: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/die-bel… NGV: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/solidar… CERD: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/stryd-t… Rastellende aksie: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/solidar…