Jou stem weergalm in die Withuis! Dr. Dirk Hermann is in die hart van Washington DC waar Solidariteit met invloedryke leiers praat oor die stryd teen rassediskriminasie in Suid-Afrika. Kyk hoe jou stem op die wêreldverhoog gehoor word!
veldtogte.solidariteit.co.za/cerd-rassewette-moet-…