Solidariteit: Jongwerkende

Jong werkendes poog om die oorgang van universiteit of skool na jou eerste werk so maklik as moontlik te maak. Ons pak die onsekerhede saam met jou aan, beantwoord die moeilike vrae waaroor jy wonder en ons bemagtig jou om die regte keuses vir jou loopbaan te maak en om sodoende suksesvol jou loopbaan aan te pak. Lees meer hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artikel/so-wat-…