Ek dink daaraan om hierdie kanaal toe te maak. Ons verdien geen inkomste uit die kanaal nie. Die kanaal wat ek nou gaan op konsentreer is youtube.com/@diesmiths As ons nie ten miste 50 nuwe subscribers in die volgende maand op daai kanaal kry nie (Dit kos jou niks om te subscribe nie) gaan ons die kanaal moet toemaak
Vandag het ek begin met een van daai reuse take wat 'n mens kan onderneem. Ek het besluit om voor ek doodgaan die bybel een keer deur te lees. Hoofstuk vir hoofstuk. Vers vir vers. Ek nooi julle uit om hierdie taak saam met my te deel. Vandag begin ons met Genesis 1 hoofstuk 1. Van more af sal daar ook byskrifte wees (Dit beteken dat ek dit alles moes tik. Hier is die link. n Nuwe hoofstuk sal elke oggend net na 6 uur beskikbaar wees. Laat my weet wat julle van die taak dink : https://www.youtube.com/watch?v=arKYr...
More Mense en welkom by my kanaal...Ek wil julle graag uitnooi om vandag se oordenking getiteld "wanneer God stil word" te gaan luister hier Laat my weet in die comments of wek moet voortgaan met dit in die toekoms :-): https://www.youtube.com/watch?v=_6Qfz...
TJ se Kanaal
Vandag se stilte tyd https://www.youtube.com/watch?v=8Iv_h...
2 weeks ago | [YT] | 0
View 0 replies
TJ se Kanaal
Ek het vandag vir die eerste keer Melktert gemaak https://www.youtube.com/watch?v=4u_es...
2 weeks ago | [YT] | 2
View 1 reply
TJ se Kanaal
Vandag se stilte tyd https://www.youtube.com/watch?v=8Iv_h...
2 weeks ago | [YT] | 0
View 0 replies
TJ se Kanaal
Vandag se stiltetyd : https://www.youtube.com/watch?v=2557Y...
2 weeks ago | [YT] | 1
View 0 replies
TJ se Kanaal
Ek dink daaraan om hierdie kanaal toe te maak. Ons verdien geen inkomste uit die kanaal nie. Die kanaal wat ek nou gaan op konsentreer is youtube.com/@diesmiths As ons nie ten miste 50 nuwe subscribers in die volgende maand op daai kanaal kry nie (Dit kos jou niks om te subscribe nie) gaan ons die kanaal moet toemaak
1 month ago | [YT] | 10
View 2 replies
TJ se Kanaal
Vandag so oggendstilte : https://www.youtube.com/watch?v=l5c4u...
1 month ago | [YT] | 1
View 0 replies
TJ se Kanaal
Vandag het ek begin met een van daai reuse take wat 'n mens kan onderneem. Ek het besluit om voor ek doodgaan die bybel een keer deur te lees. Hoofstuk vir hoofstuk. Vers vir vers. Ek nooi julle uit om hierdie taak saam met my te deel. Vandag begin ons met Genesis 1 hoofstuk 1. Van more af sal daar ook byskrifte wees (Dit beteken dat ek dit alles moes tik. Hier is die link. n Nuwe hoofstuk sal elke oggend net na 6 uur beskikbaar wees. Laat my weet wat julle van die taak dink : https://www.youtube.com/watch?v=arKYr...
1 month ago | [YT] | 1
View 1 reply
TJ se Kanaal
Ek nooi julle graag uit om na ons Sondag geselsie te gaan luister en vir my te se wat julle dink : https://www.youtube.com/watch?v=XRMgc...
2 months ago | [YT] | 1
View 3 replies
TJ se Kanaal
Ek nooi julle graag uit om na my storie TJ en die pofadder te gaan kyk hier : https://www.youtube.com/watch?v=2fusL...
3 months ago | [YT] | 2
View 1 reply
TJ se Kanaal
More Mense en welkom by my kanaal...Ek wil julle graag uitnooi om vandag se oordenking getiteld "wanneer God stil word" te gaan luister hier Laat my weet in die comments of wek moet voortgaan met dit in die toekoms :-): https://www.youtube.com/watch?v=_6Qfz...
3 months ago (edited) | [YT] | 1
View 0 replies
Load more