AfriForum is ’n nieregeringsorganisasie – geregistreer as ’n maatskappy sonder winsoogmerk – wat ten doel het om minderhede se regte te beskerm. Hoewel die organisasie op die internasionaal erkende beginsel van minderheidsbeskerming funksioneer, het AfriForum ’n spesifieke fokus op die regte van Afrikaners as ’n gemeenskap aan die suidpunt van Afrika. Lidmaatskap is egter nie eksklusief nie en almal kan aansluit wat hulle met die inhoud van AfriForum se Burgerregtemanifes assosieer.

AfriForum is a non-governmental organisation – registered as a non-profit company – with the aim of protecting the rights of minorities. While the organisation functions on the internationally-recognised principle of the protection of minorities, AfriForum specifically focuses on the rights of Afrikaners as a community living on the southern tip of the continent. Membership is not exclusive, however, and any person may join who can associate themselves with the contents of the Civil Rights Manifest of the


AfriForum

AfriForum has unveiled a new report documenting in detail how the rights of South African minority groups, like the Afrikaners and white minority, were violated in 2025 by the government and others

8 months ago | [YT] | 36

AfriForum

AfriForum’s Ernst van Zyl unpacks all the South African government’s racist policies and laws of 2025 and discusses the fact that the South African government has over 145 race-based laws.

8 months ago | [YT] | 37

AfriForum

Carien Bloem (hoof van onderwysprojekte by AfriForum) en Alana Bailey (hoof van Kultuursake by AfriForum) praat in hierdie episode oor waarom Engels nie ’n beter keuse is vir skoolonderrig nie.

9 months ago | [YT] | 4

AfriForum

In hierdie episode van AfriForum in fokus bespreek ons die feit dat Malema skuldig bevind is in die vuurwapen-saak, dat die EFF beplan om Afrikaner-standbeelde te vernietig, AfriForum se veroordeling van die aanval op die Paul Kruger-standbeeld, verwelkoming van die oorhandiging van die Malema-dossier aan die Withuis en meer.

9 months ago | [YT] | 11

AfriForum

Gemeenskappe wat opstaan! Só bou ons ’n vry en veilige toekoms.

Die boodskap is eenvoudig – ons wag nie, ons doen. Daarom moedig AfriForum gemeenskappe aan om aan te sluit by hul plaaslike tak en deel te word van hierdie beweging wat saam aan ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms vir ons nageslag bou.
Sluit vandag by AfriForum aan - www.wordlid.co.za

9 months ago | [YT] | 9