WiskundeMetMargie

Welkom by WiskundeMetMargie - die Afrikaanse wiskunde kanaal wat jou help om die moeilike konsepte in jou klaskamer beter te verstaan!

Ons het videos vir Graad 8 tot 12 wat maklik verstaanbaar is en praktiese voorbeelde en teorie verduidelikings bevat. Geen vraag is te groot of te klein nie, ons is hier om jou te help om wiskunde te geniet en punte te verbeter!

As jy 'n wiskunde tutor in Afrikaans soek, kyk gerus na ons videos en onthou om ons te volg vir die nuutste inhoud.

Jy kan ons ook gerus op Instagram vir studie-wenke volg: www.instagram.com/wiskundemetmargie/

Baie dankie vir jou ondersteuning!


WiskundeMetMargie

Ek sê met 'n baie swaar hart totsiens vir nou 🥺

⬇️

1 year ago | [YT] | 4

WiskundeMetMargie

Dis nie altyd goed om net te gaan sit en leer nie. Jy moet 'n plan en strategie hê! 🤓

1 year ago | [YT] | 3

WiskundeMetMargie

Op watter dae het jy 'n studiewenk of motivering nodig? 💭
Sit die naweek in die comments (YouTube Polls het nie genoeg opsies nie 😢)

1 year ago | [YT] | 2

WiskundeMetMargie

Die laaste wenk is op Instagram 😊

1 year ago | [YT] | 3

WiskundeMetMargie

Hiiii!
Waarop kyk julle gewoonlik die wiskunde videos?

1 year ago | [YT] | 2

WiskundeMetMargie

Heya 😊

Hoe laat wil jy die nuwe lang videos (die eintlike wiskunde videos) sien? ⏱

1 year ago | [YT] | 3

WiskundeMetMargie

Partykeer sit mens in 'n rat of het ons al soveel gewoontes opgebou dat ons nie 'n manier kan sien om dit te verander nie.
Hier is 'n bietjie inspirasie om tyd te maak om te leer.

1 year ago | [YT] | 3

WiskundeMetMargie

Hello 👋
Hoe laat wil julle nuwe posts op die kanaal sien? ⏰
B.v. wanneer gaan jy gewoonlik op sosiale media?

1 year ago | [YT] | 2

WiskundeMetMargie

Het julle gesien? 👀
Daar is nou 'n MetMargie nuusbrief! 📧
Kry hier toegang tot spesiale wenke en hulpmateriaal:
metmargie.ck.page/bb58b677ed

1 year ago | [YT] | 2