SPAAR ‘n KIND SE LEWE EN STOP TOEKOMSTIGE en HUIDIGE MOLESTEERDERS!!
Share asb en reageer!!
KOM ONS REAGEER IN LIEFDE OOR KHAKI FEVER DIE SEKSFLIEK.
Kom ons almal vra hul mooi om dit te stop.
Volg die volgende stappe asb vandag: 1- Share die boodskap oral 2-Bid vir alle betrokkenes vir ware bekering. 3- Volg link en gaan comment by Showmax direk- moet nie in ‘n stryery betrokke raak nie- as iemand beledig bly stil. 4- Stuur ook email na help@showmax.com en vra dat hulle asb terwille van ons kinders die fliek verwyder. 5- Stuur aan SA klagtekommissie ‘n klagte om fliek te verwyder - bccsa@nabsa.co.za 6- Vat weer tyd in gebed en bid- en besef God doen wonderwerke 7- As hulle voort gaan - kanselleer ons Showmax vir September of langer.
DEUR STIL TE BLY DOEN ONS VIR NIEMAND ‘n GUNS NIE- Deur die fliek en soortgelyke flieks word molesteerders vervaardig.
As hulle voortgaan na jy die stappe gevolg het- dan is die bloed nie op jou hande nie.
WEES DEEL OM DIT TE STOP.
VOLGENDE AKSIE : AS HULLE VOORTGAAN OM DIT TE VERTOON SAL ONS - showmax moet boikot.
Rooies Strauss
SPAAR ‘n KIND SE LEWE EN STOP TOEKOMSTIGE en HUIDIGE MOLESTEERDERS!!
Share asb en reageer!!
KOM ONS REAGEER IN LIEFDE OOR KHAKI FEVER DIE SEKSFLIEK.
Kom ons almal vra hul mooi om dit te stop.
Volg die volgende stappe asb vandag:
1- Share die boodskap oral
2-Bid vir alle betrokkenes vir ware bekering.
3- Volg link en gaan comment by Showmax direk- moet nie in ‘n stryery betrokke raak nie- as iemand beledig bly stil.
4- Stuur ook email na help@showmax.com en vra dat hulle asb terwille van ons kinders die fliek verwyder.
5- Stuur aan SA klagtekommissie ‘n klagte om fliek te verwyder - bccsa@nabsa.co.za
6- Vat weer tyd in gebed en bid- en besef God doen wonderwerke
7- As hulle voort gaan - kanselleer ons Showmax vir September of langer.
DEUR STIL TE BLY DOEN ONS VIR NIEMAND ‘n GUNS NIE- Deur die fliek en soortgelyke flieks word molesteerders vervaardig.
As hulle voortgaan na jy die stappe gevolg het- dan is die bloed nie op jou hande nie.
WEES DEEL OM DIT TE STOP.
VOLGENDE AKSIE :
AS HULLE VOORTGAAN OM DIT TE VERTOON SAL ONS - showmax moet boikot.
Dankie
Rooies Strauss & Span
www.facebook.com/share/p/1KHyZ5ZuSt/?mibextid=wwXI…
4 months ago | [YT] | 10
View 0 replies
Rooies Strauss
Saterdag 12 September 2020
10:00 Afrikaans
11:00 English
Live on Youtube
Rooies Strauss ,Crocodile farmer adresses the nation.
5 years ago | [YT] | 19
View 2 replies
Rooies Strauss
God loves you
5 years ago | [YT] | 11
View 0 replies