My naam is Fanus du Plessis
Ek is n Afrikaner...

Jag, Visvang, Kamp, Braai en Bosveld is nie net wat ons doen en waarvoor ons lief is nie... dit is deel van wat ons is.

Ek is nie n spesialis in enige van die velde nie, net n man met n passie.

Hierdie is hoe ek dinge doen, en die erfenis wat ek gaan agter laat.

Want in my kop en hart, is dit Bosveld 360°...

Borge is meer as welkom...
Plase om op te kan jag, kamp, braai en/of visvang.

Skenking van ietems verwant aan bogenoemde om resensies te doen en vir jou n verwysing te gee vir bemarking...

Selfs n ou probleem dier... n vark in jou land of wild wat jou drade breek.

Dit als is geleenthede vir my om in die bos te wees en my erfenis vas te lê...

Kontak my gerus...
Bosveld360@gmail.com


1:00

Shared 56 years ago

710 views