Rugby Commentator in Afrikaans and English. Proud Supporter off the Springboks๐Ÿ’š and the Stormers๐Ÿ’™ and all other SA Teams๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž
Like to do commentary on all other rugby games as well like URC, International, Currie Cup, Champions Cup, Challenge Cup and lot more.


Janlu Brand

Springbok Span foto teen die All Blacks Saterdag 5 September 2026 om 17h10.
3de Toets

1 hour ago | [YT] | 6

Janlu Brand

Die Stormers se nuwe Home and Away Trui vir die nuwe 26/27 URC Seisoen.
๐Ÿฉต๐Ÿฉต๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž

2 days ago | [YT] | 24

Janlu Brand

Jou Springbok span teen die All Blacks vir die 3de Toets in FNB Stadium Saterdag 5 September 2026.

3 days ago | [YT] | 26

Janlu Brand

Springbokke Klop die All Blacks in die 2de Toets van die Rugby Greatest Rivalry 2026๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Žโคโค

5 days ago | [YT] | 69

Janlu Brand

Pumas klop die Cheetahs in Nelspruit.

6 days ago | [YT] | 15

Janlu Brand

Haaie klop die Vodacom Bulls in Kings Park in Durban.

6 days ago | [YT] | 14

Janlu Brand

Lions klop die Stormers om n Semi Final moontlik te verseker.

6 days ago (edited) | [YT] | 19

Janlu Brand

Wie gaan die 2de Toets wen van RUGBY GREATEST RIVALRY 2026?

1 week ago | [YT] | 9

Janlu Brand

All Blacks klop die Leeus in Johannesburg in n klipharde wedstryd.

1 week ago | [YT] | 18

Janlu Brand

Jou Springbok Span teen die All Blacks vir Saterdag 29 Augustus 2026 om 17h10.
2de Toets in Kaapstad.

1 week ago (edited) | [YT] | 19