Vaandel Uitgewers

Vir meer as 30 jaar, met die genade en beskerming van God se hand, is ons al besig om ons Volk se oë oop te maak vir die waarheid. Alleenlik as ‘n mens met kennis van jou God en jou vyand gewapen is, het jy ‘n kans op oorwinning.