🌾 Welcome to Uit die Kalahari—a heartfelt journey of city slickers turned aspiring homesteaders! 🌱
When we traded skyscrapers for open fields and concrete for soil, we had zero farming experience… just big dreams and a lot to learn! Join our family as we navigate the messy, magical, and sometimes hilarious world of rural living. From building chicken coops (that the goats still escape) to growing our first garden (hello, zucchini overload!), every day is a new adventure.
📽️ Here, you’ll find:
• Raw & Real Moments: Blunders, breakthroughs, and the beauty of starting from scratch.
• Homesteading How-Tos: What we’re learning about gardening, animals, and DIY projects (trial and error included!).
• Family & Fun: Kids, chaos, and the joy of slowing down to savor sunsets, fresh eggs, and homemade pies.
Subscribe to turn “What are we doing?!” into “We’re doing this!”—one muddy step at a time.
🚜 City roots. Farm wings. Let’s bloom where we’re planted! 🐓
TJ se Uit die Kalahari
Ek nooi julle almal uit na die premier van Deel 2 van Brood vir my broer more aand 14 Jan 2026 om 6 uur (6pm of 18:00) Sien julle daar
3 days ago (edited) | [YT] | 7
View 2 replies
TJ se Uit die Kalahari
Ons try iets nuut...Het so pas Die siel van n mier opgesit...DIt is n semi documentary oor die lewe van Eugene Marais. As julle die ander episodes ook wil sien gooi vir my a comment of 'n like
6 days ago | [YT] | 7
View 0 replies
TJ se Uit die Kalahari
Baie dankie vir al die views maar dit beteken niks sonder subscribers en likes nie. Ek doen baie werk op die videos want van hulle se klank en beeld is baie swak. Wat ek nou besluit het is om die nuwe videos privaat te maak en julle sal dit net op uitnodiging sal kan kyk en om op daai lys te kom gaan jou R10 n maand kos. Die eerste video gaan wees "Brood vir my broer" ek is besig om nog die klank en die beeld te verbeter en dit sal binnekort beskikbaar wees. As jy belangstel om die video te kyk laat my weet en of stuur my n email topdealz@outlook.com
2 weeks ago | [YT] | 9
View 2 replies
TJ se Uit die Kalahari
Baie Dankie vir al die views op Meisie van Suidwes...ongelukkig is 99% van julle nog nie gesubscribe nie...DIT KOS NIKS en dit maak dat die kanaal groei..en as ons groei kan ons meer goed opsit. So druk daai subcribe knoppie :-)
2 weeks ago (edited) | [YT] | 22
View 2 replies