Briekmerke aka Skidmarks

This is where I publish my view on this crazy world we live in. Sometimes it is a skidmark on the tar, other times it is in my Jockey.
Dis waar ek my opinie gee van die wêreld waarin ons lewe. Soms is dit a briekmerk op die pad ander kere is dit in die onderbroek.


Briekmerke aka Skidmarks

Boerbeskuit gaan van die lug af wees. Daar moet ernstige onderhoud gedoen word.
Groetnis.
Sien julle as ek julle sien.

3 weeks ago | [YT] | 210

Briekmerke aka Skidmarks

Iemand het gisteraand op die Boerbeskuit vlug gevra ons moet bietjie 'n opname maak oor die aarde.

3 months ago | [YT] | 130

Briekmerke aka Skidmarks

Ek gaan aanneem jy is a Boer ... hier is die vrae ... kom ons vind uit.

5 months ago | [YT] | 208

Briekmerke aka Skidmarks

Do you understand that there is a difference between Spirituality and Religion.

6 months ago | [YT] | 196

Briekmerke aka Skidmarks

Daar is tans 3 Briekmerke Padstalle wat reeds Pette het ...

Francois in die Wynlande - 083 461 8246
JJ in Pretoria Noord - +27 76 584 7890
Christo in Noorde van Kaapstad - +27 84 603 1081

As jy in 'n ander dorp is ... stuur epos na skidmarks@ppol.co.za en sit Padstal in die Subject line en jou Naam, Dorp en Selnommer in die Boodskap.

8 months ago | [YT] | 129

Briekmerke aka Skidmarks

Wat verkies julle ... Boerbeskuit LIVE of 'n gewone Video post?
What do you prefer ... Boerbeskuit LIVE or standard video post?
Dankie / Thanks

8 months ago | [YT] | 233

Briekmerke aka Skidmarks

Scroll bietjie deur die meningspeilings hier en sit jou merkies neer ... die informasie help my met die inhoud wat ek vervaardig. Dankie.

9 months ago | [YT] | 239

Briekmerke aka Skidmarks

Kom ons vind bietjie uit oor die Afrikaner Akkoord en Art. 235.
Waar het jy daarvan te wete gekom?

10 months ago | [YT] | 356

Briekmerke aka Skidmarks

Geen Chat ... Net *Notification* van publikasies.
chat.whatsapp.com/Ihk8qQPW8OR7emHGcG43ag

11 months ago | [YT] | 80

Briekmerke aka Skidmarks

Ok ek dink die die pot begin aanbrand. Mense sal moet besluit ... maar voor ons besluit moet ons darem eers mooi kyk wie in ons Laer moet in.
As wat sien jy jouself?

11 months ago | [YT] | 399