Marthie Woman On Fire

Find Your Purpose and Run With it!
*I love helping people find their purpose and run with it- with passion! That is why I do #MondaysWithMarthie and collect #StoriesOfHope to show you the people who inspire me and I hope will inspire you too.
*I love the music I grew up with! I call it my 'heritage collection'! It provides an unique way for young and old to gather around old familiar music and make new memories.
*I love writing new music too: to bring people together, tell their stories, learn new things, collaborate with various artists and just to have fun!
*And yes I am a nurse: so you will often find me going on about prevention is better than cure or even living your best live in your circumstance....

"When Music is your passion, it shows" I am #TheWomanOnFire

Marthie Nel Hauptfleisch is the Woman On Fire.


Marthie Woman On Fire

Gisteraand was ‘n hoogtepunt! Baie dankie vir almal wat dit spesiaal gemaak het. Môre is die laaste show. 🍷 Ek wens ek was die wyn in jou glas 🎹 Huiskonsert met Marthie & Bram 🍷 Bespoke wyne: Tiny Wine People ❤️ Bewusmaking: Feeding in Action 📍 Paradyskloof, Stellenbosch 🎹 10 Okt | 11:00 🎟️ Beperkte sitplekke – bespreek nou! www.quicket.co.za/events/394153-ek-wens-ek-was-die…

5 days ago |[YT] | 0

Marthie Woman On Fire

Vandag gesels ek en Anelda oor die meganika van babakunde (check #2). Nogal belangrik as jy pienk voete wil huis toe vat(of nie!). Stroom aanlyn. #WomanOnFire #FirePeople #SeksEd

6 days ago |[YT] | 0

Marthie Woman On Fire

🍷 ONTMOET DIE WYNMAKER: PETRI DE BEER

Vanaand kuier Petri de Beer saam by Ek wens ek was die wyn in jou glas!

Petri is ’n bekroonde wynmaker, landbou-ekonoom, boer en skrywer van Stellenbosch.

Met ’n meestersgraad in Wynchemie en ’n PhD in Landbou-ekonomie aan die gang, kombineer hy wetenskap, wynmaak en ’n passie vir organiese en regeneratiewe boerdery.

🍷 Sy OUWATER-wyne vertel stories van Stellenbosch tot die Sutherland-Karoo.

Dis presies wat ons met hierdie huiskonserte wil doen: die mense agter die wyn ontmoet, hulle stories hoor en nuwe wyne ontdek.

🎹 Musiek. 🍷 Wyn. 💬 Stories. ❤️ Mense.

Welkom ommie tafel, Petri! 🔥

🍷 Ek wens ek was die wyn in jou glas

🎹 Huiskonsert met Marthie & Bram

🎷 VANAAND! Jou laaste kans om Heinrich Isaacs op saksofoon in aksie te sien!

🍷 Bespoke wyne: Tiny Wine People
❤️ Bewusmaking: Feeding in Action

📍 Paradyskloof, Stellenbosch
🎷 8 Okt | 19:00
🎹 10 Okt | 11:00

🎟️ Beperkte sitplekke – bespreek nou!

www.quicket.co.za/events/394153-ek-wens-ek-was-die…

6 days ago |[YT] | 1

Marthie Woman On Fire

Yay! Done and dusted. Next show loading…tomorrow

🍷 Ek wens ek was die wyn in jou glas
Huiskonsert: Marthie & Bram
🎷 Heinrich Isaacs: 8 Okt
🍷 Bespoke wyn: Tiny Wine People
🍞 Feeding in Action
📍 Paradyskloof
8 Okt 19:00 | 10 Okt 11:00
🎟️ Beperkte sitplekke
www.quicket.co.za/events/394153-ek-wens-ek-was-die…

6 days ago |[YT] | 2

Marthie Woman On Fire

I think we have been trying to perform on the same stage for more than 8 years! Tomorrow it is happening! #HeinrichIsaacs #WomanOnFire 🍷 Ek wens ek was die wyn in jou glas Huiskonsert: Marthie & Bram 🎷 Heinrich Isaacs: 7 & 8 Okt 🍷 Bespoke wyn: Tiny Wine People 🍞 Feeding in Action 📍 Paradyskloof 7 Okt 11:00 | 8 Okt 19:00 | 10 Okt 11:00 🎟️ Beperkte sitplekke www.quicket.co.za/events/394153-ek-wens-ek-was-die…

1 week ago |[YT] | 0

Marthie Woman On Fire

Anelda jy is n inspirasie! Dankie vir die lekker gesels vandag 10:30 op RadioKC. Volgende Donderdag maak ons weer so. #LetsTalkAboutSex #RadioKC #WomanOnFire #SexEd

1 week ago |[YT] | 0

Marthie Woman On Fire

📻 NUUT OP RADIO KC 107.7 FM: KOM ONS PRAAT OOR SEKS

Eerlike gesprekke. Akkurate inligting. Gesonde mense. ❤️

Ek en Anelda gesels oor seksuele gesondheid, verhoudings en die keuses wat ons lewens en toekoms beïnvloed — 10 kort episodes van 5 minute elk, Donderdae om 10:30 op KC@WORK.

Die 10 episodes:

1. Swangerskapstoetse
2. Die menstruele siklus
3. Gesinsbeplanning
4. Kondome
5. Happy Man – Vasektomie
6. Happy Woman – Sterilisasie & LARS
7. Menstruasie
8. Swangerskap en armoede
9. Toestemming en verhoudings
10. Droom Bouer – Jou toekoms

🚪 TOK-TOKKIE / KNOCK-KNOCK
Die gesprek hoef nie by die radio te stop nie. Besoek my Knock-Knock-blad op MarthieNel.com vir meer inligting en om die deur vir regte gesprekke oop te maak.

🎧 Luister saam: Radio KC 107.7 FM
📻 Donderdae | 10:30 | KC@WORK
🌐 MarthieNel.com
☎️ +27 82 414 1077

Meer kennis. Meer keuses. Helderder toekoms. ❤️

#WomanOnFire #RadioKC #KomOnsPraatOorSeks #KnockKnock #SeksueleGesondheid #GesondeVerhoudings

2 weeks ago |[YT] | 0

Marthie Woman On Fire

'Ek wens ek was die wyn in jou glas'
Huiskonsertreeks
🎹 Saterdagoggend, 3 Oktober · 11:00–12:00
🎹 Woensdagoggend, 7 Oktober · 11:00–12:00
🎹 Donderdagaand, 8 Oktober · 19:00–20:00
🎹 Saterdagoggend, 10 Oktober · 11:00–12:00 ’n
Intieme uur saam met Marthie Hauptfleisch & Bram Potgieter — klavier, sang, oorspronklike liedjies en die stories agter die musiek.
📍 Paradyskloof, Stellenbosch Privaat huiskonsert.
Volledige adres word verskaf wanneer jy jou kaartjie bespreek.
🎟️ Bespreking noodsaaklik · Beperkte sitplekke
www.quicket.co.za/events/394153-ek-wens-ek-was-die…

3 weeks ago |[YT] | 0