FarmTalk by Tinus Havinga

Promoting agriculture. Focus stud farming, animal management agriculture


FarmTalk by Tinus Havinga

Vredesig Dormers bied aan VS 22 105, 'n ketting seun op die jaar se Dormer Nasionale veiling. Die ram se genetika praat boekdele. Hy is die halfboetie van Spiekeries (die huidige rekord prys dormer ram), aan sy ma se kant gaan hy terug na Sputnik en en Apollo, twee ramme wat werklik n verkil gemaak het by Nova Barletta Dormers en in die Dormer ras. Hy gaan ook terug na AP 13 130 (Rhenosterbosrug), JT 16 62 (Remkuil Dormers) en K 13 137 (Jabuwy Dormers) almal "Curvebenders" in die ras.

Lot 16 is een wat jy nie kan mis nie! Vat jou kudde voorentoe met VS 22 105 en jy kan nog vir hom n naam kies...

7 September om 11:00 en as jy nie daar kan wees nie, bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions

1 year ago | [YT] | 1